mega videos

Vlieg Hoog



Video Info

Author: riaanburger
Description: Juanita's music is a big inspiration for many people! This surely is one of the biggest gospel songs ever written in South Africa!
Views: 80,080

Comments


altyd smile!!*****

...memories...Die song maak my altyd smile!!.........

@poestinkie Elke keer as ek die song hoor WEET ek Hy gaan my help...Gay of nie Hy is lief vir my Amen

my lewe wag vir my! GOD ID GROOT!!!!

Leuk liedje <3 echt grappig hoe ze in zuidafrika praten :D Groeten uit Nederland :)

ek vlieg hoog!!

Niks kan my meer bang maak nie, niks sal my onder kry Wat sal 'n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry Ek sprei my vlerke oop Ek vlieg hoog.

google mp3iffy to download this song from youtube.

@noelien1 As Jy skrik, skrik net wakker! Tel op jou lipstick!

@poestinkie jy is werklik nie snaaks nie net siek

Ons beste Afrikaanse sangeres ooit.

Baie nice jy bly een van die beste

Absoluut ,n bevange, ontsettende ,besonderse SKEPPER geinspireerde "song" JdP jy mag dit sing .Asiemand nou nog nie glo nie ,sal hy/sy nie.

Pleace kom na Holland!!

Hoor hoor!

Weet nie wat dit is nie, maar ek bars elke keer in trane uit as ek die song hoor. Selfde storie met "Tussen woorde". verlang na my familie in Mossel Baai. Ek in Harties. Seker omdat JdP my ousus se gunsteling SA sangeres is...

Zover ik weet moeten we Juanita nog overtuigen om naar het kouwe kikkerlandje te komen. :-P En ook nog een grote sponsor te vinden...

Wanneer en waar is dat concert?

Baie dankie vir die woorde van die lied, ek het dit op 'n word document ge kopie. Ek gaan dit uitdruk en in 'n raam sit op 'n muur voor my lessenaar. Die dae wanneer ek laer vlieg as wat vir my bestem is, sal ek woord vir woord saam met Juanita sing totdat ek weer my vlerke sprei en op 'n vaste koers vlieg met die engel aan my sy :-) God bless you all!

Dit is een TOPPER geweldig nummer ,je hebt ook fans in Noord-Holland.

Ik sluit mij graag aan bij het onderstaande geweldige muziek is dit.

Ik kom ook naar je Nederlands concert!

van mij mag je voor een concert naar Nederland komen.....100% OKAY.....

Ben onder de indruk van dit powerful liedje! Wonderschoon

zelfs hier in nederland luisteren wij naar jou topper