Comments
Ek is so bly ek het hierdie liedjie gekry nou. Yoh, ek mis my land.... Die musiek is pragtig!
Is daardie Ford Fairlane nie in die mark nie? Model En prys AUB!!!!!!! Ha Ha
Zeer mooi, ik hou van de Afrikaanse taal.
5****
Eric - Studio ChinChan
Gert Vlok Nel, geen bybedoelings nie, maar Theuns het jou eie song bemeester!!! Niemand sing hom beter as Theuns nie. Ek is gek oor die manier wat jy "menthol" sĂȘ. Ai, mooi bly darem maar blerrie mooi!!!
Wow, trots Suid-Afrikaans - so talentvol!
Ek is en Duitser.
Ek het gewoon in Suid-Afrika vir 'n paar jaar.
Sedertdien het ek gevlieg, ek mis die taal wat mense en hule musiek. My afrikaans is nie beie goed nie, maar ek probeer om jou taal te praat.
Hoop SOON, weer "kan tuis kom".
In my Suid-Afrika.
my Afrikaans is elementary at best, I don't spend enough time w guys who praat die taal, i'm in need of a translation, ag man!
Inderdaad, maar Gert Vlok Nel blijft nr;1
hierdie song is baie mooi
Die wereld maak plek vir boere waar ook al hulle will wees
ou herhinneringe. Ek love die song
Nee wat theuns, maak nie saak wat jy maak nie, jy bly maar ons doring, hou so aan
Masterful lyrics, love it!. Baie dankie!
pragtige lied!!!
n nuwe een bly mooi
Waar in Kanada sit julle. Ons hier in Vancouver, Cloverdale.
Jinne maar wens ek nou ek was nie in Kanada nie... Kakamas sal altyd my plek bly, daar waar ek my hart in die rooi grond begrawe het...
Mmmmmm dankie, hierdie is 'n puik weergawe van die aller mooiste liedjie ooit.... dankie.
My wortels le in Beaufort, daar op Boesmanskop en in Donkinstraat, Birdstraat en De Villiersstraat..... Nou sit ek tussen die menigtes in Nederland en probeer die Karoo ruik, luister na musiek op You Tube. Dis nie cool nie, maar die Karoo is.
Een van ons groot siele in die oseaan van afrikaans
hierdie is die beste, verlangend terug universiteits dae !!!!!
net een maal jonk. mb
Gert Vlok Nel...baie beter.......lieflike lied...:))
Have you heard Gert Vlok Nel's version. In my opinion it is much better. probably because it is the original. Well worth a listen.
..en hier uit n koue Suid Korea waar die sneeu sag val is my siel n bietjie stukkend.....
Verlang darem lekker terug na Suid Afrika op so pragtige Sondag more met sulke mooi musiek uit Kanada. |